Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Baie lekker area. Baie swemstrande in omgewing. Lekker winkelsentrums met alles wat vakansiegangers nodig het."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Southern Comfort Accommodation"Sal nie daar vakansie gaan hou nie, nie veel om te doen vir jong tieners."
"St Lucia is a lovely place. Plenty of restaurants within walking distance."
"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."
"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Parker's Place"Onbeskryflik mooi en naby geleë aan die toeristedorpies en waterval."
"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."
"Gerieflik naby aan Durban en ander besienswaardighede geleë. Jammer dat ontoereikende inligting omtrent die strande nie behoorlik deugegee word nie Ons kon net Amanzimtoti in die onmiddelike omgewing gebruik. Die ander is onveilig of nie vir gebruik oopgemaak nie. En het toe Umhlanga toe gegaan. Dit was egter redelik maklik en ons besoek by uShaka was gerieflik. Groot Pick n Pay en Spar loopafstand vanaf eenheid."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Notts Cottage"Sadly, the town is becoming like every other small town, dirty, run-down, full of alcohol-infused locals. Maybe a concerted effort should be made by local tourism bodies to address this issue."
"Rustige kusdorpie met alles wat mens nodig het binne bereik. Dit neem jou weg van stadsgewoel."
"Daar is dele grondpad en 'n lae voertuig gaan dalk nie gepas wees nie. Plaas omgewing."