Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6504 resensies.
"The Boxer store is really neat and tidy, the "town" (maybe 1 km max consisting of 2 fuel stations, 2 grocery stores and a handful of other stores/roadside vendors) had a lot of litter which is far less than ideal."
"Klein dorpie en baie veilig. Kan te voet deur die hele dorpie loop wat wonderlik was! Verbaas oor hoe baie plastiek rommel rondgelê het en die pynappels wat net op 'n hoop gegooi word, het vreeslik begin stink. Dalk meer aandag daaraan gee om area skoon te hou."
"Margate het baie agteruit gegaan. Strande was baie vuil en die paaie baie baie sleg."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
aha Alpine Heath Resort"Pragtige omgewing. Ons wou net graag na die Tugela Watervalle gaan kyk, maar die pad soontoe is baie sleg en die stap na die valle is 'n verdere 3 ure lank. Dis 'n jammerte dat die 2de hoogste waterval ter wêreld moeilik is om te besigtig."
"St Lucia has so much to do. From visiting local game reserves, beaches, fishing, horse riding, bird watching, lovely restaurants, hippo/crocodile cruises, nature walks and peace!"
"Weather this time of year was not that great, but otherwise, Durban is a great city, with the beaches and other tourist attractions."
"Beautiful countryside and varied, inspiring shops, eating and breweries to visit. Some of the roads are full of potholes. "
"Ballito is 'n pragtige vakansiebestemming met die mooiste strande, heerlike restaurante, winkels en aktiwiteite soos zipline. Alles is sentraal geleë en die dorp is netjies."
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Dragon Peaks Mountain Resort"Please add aircon in the rooms and a spa. "
"Seewater was baie bruin en vol sand weens die inloop van die riviere, maar dit was nog swembaar."
"Dis 'n lekker plek, maar die feit dat jy elke dag moet betaal om die park te mag binnegaan is nie. Selfs as jy net wil winkel toe gaan, of selfs na die oord se restaurant toe gaan moet jy betaal om in die park in te gaan - dit sit 'n demper op 'n mens se tyd daar. Verder is die strande skoon en veilig en ons het dit baie geniet."
"If you come from the city, like I am, it's a nice place to get away to and just relax and recharge."
"Nice rural town, busy and the shops are ample. Roads not too great, but we've been on worse."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
aha Alpine Heath Resort"Awesome place to visit. Weather cloudy mostly, but you can do your activities if it's not raining. Beautiful."