Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Ipanema 6"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."
"Ballito het 'n mooi skoon en stil strand. Naas die Kaapse strande verkies ons Ballito omdat daar minder mense is en dus het ons lekker spasie om te loop en die see ten volle te geniet. Sal verseker Ballito aanbeveel."
"Maak seker dat jy 'n redelike bedrag kontant by jou het; by meeste van die parke wat ons besoek het het hul slegs kontant aanvaar weens hul kaartmasjiene wat gebreek was."
"Nothing wrong with the town at all. Beautifully clean and in tip-top shape. The beach(es) are pristine."
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
"Oorgenoeg swaar voertuie, die meeste ry baie mooi, net jammer jy kan nie teen 'n stadiger pas ry nie."
"Ek dink die Midelllande is "over rated". Baie mooi omgewing, maar daar is nie iets baie spesiaal aan besoekpunte nie. Tsonga fabriek was 'n baie groot teleurstelling. Sommige kuierplekke was werklik vuil. Tafeldoeke het soos afveelap gelyk. Dit was miskien jare gelede die moeite werd, maar ek tel nou redelike verval daar op."
"Ons is ou besoekers aan Amanzimtoti en dit het ons nog nooit teleurgestel nie. Dit voorsien aan elke persoon se behoeftes. Baie dankie! "
"Peaceful and nice environment. Even if you don't have personal transport, public transportation is available."
"First time at Warner Beach. Really enjoyed the quiet beach and nearby amenities. Will definitely go back again."
Ndumo Game Reserve, KwaZulu-Natal
Ndumu River Lodge"Daar was bykans geen voëllewe en die wild was net 'n paar spesies. Op die oomblik nog baie droog, maar glo dit sal baie verbeter sodra die somerreën geval het en kan dit 'n lekker ondervinding wees en baie meer om te sien."
Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal
Peacevale Getaway and Backpackers"It's a lovely drive."