Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"A perfect place to pause and rest on the "Midlands Meander". Make time for at least a half day at historic Caversham Mill. "
"Uvongo is baie goed geleë en naby verskeie klein dorpies aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Pragtige omgewing!"
"Kloof self is 'n baie mooi gedeelte van Durban met goeie restaurante en naby genoeg aan Durban middestad."
"Baie stil en wat 'n uitsig oor die see. Skoon strand en alle winkels net 'n klipgooi weg. "
"Daar is baie goeie eetplekke in die omgewing en dis 'n baie rustige voorstad."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Fairways Boutique Hotel"Salt Rock is great as jy nie ingestel is op sonskyn en goeie weer nie. As jy klein kinders het kan dit ook moeilik raak as die weer sleg is en die strande nie altyd oop is vir swem nie. Die strande was bv. gesluit van 30 September tot ons vertrek op 8 Oktober weens swak weer en daar was geen lewensredders nie. As jy net wil ontspan, nie op mooi weer ingestel is nie en wil rus, gaan stap langs die kus, microlight vlieg, is Salt Rock great, maar kies dan 'n plek soos Cane Land Spa en Hotel waar jy bederf word."
"Die dorp het baie agteruit gegaan. Daar is soveel slaggate en vullis wat rondlê dat dit mens eintlik jou neus wil laat toedruk."
"Ek sou 5 sterre gegee het maar ek was bitter ongelukkig dat Lucien strand nie instandhouding op hulle haainette doen voor die vakansie tye nie. "
"We adore Ballito as we usually go about the last 10 years to Ballito for a breakaway or holiday as family. Nice beaches, places to stay and convenient with shops around."
"Just a pity the community have not done something about all the rubbish on the beaches. "