Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Margate has always been an exceptional holiday destination for as long as I can remember. A lot has changed but would not want it any other way."
"If you come from the city, like I am, it's a nice place to get away to and just relax and recharge."
"Alhoewel die verblyf en eienaars uitstekende dien gelewer het, kan ek nie dieselfde sê oor Hibberdene nie. Die winkelstaf is ongeskik en nie behulpsaam nie. Swemstrand is vuil en die lifeguards het gewag tot meeste vakansiegangers op die strand was en toe besluit om op te pak en te "strike"! Die winkels is buitensporig duur. Daar was ook 'n probleem met water, daar was geen water vir amper 4 dae nie. Daar is nie ordentlike restaurante of vermaak nie, jy moet uitry na ander dorpe. Hibberdene is definitief nie gefokus op kliëntediens en toerisme nie!"
"Nice rural town, busy and the shops are ample. Roads not too great, but we've been on worse."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
aha Alpine Heath Resort"Awesome place to visit. Weather cloudy mostly, but you can do your activities if it's not raining. Beautiful."
"Margate oor die algemeen het agteruit gegaan en lyk vewaarloos soos so baie van ons ander strandbestemmings."
"We visited the area over the Christmas period and found the people of the area friendly and peaceful. The area were not overly crowded and felt safe. We visited a few beaches in the area and enjoyed them all. Some were swim beaches, others more rocky."
"Lovely place, nice beach, beach was quite dirty with plastic bottles etc. lying around, not clean at all. Prefer Ballito and Umhlanga as beaches are cleaner."
"Umdloti is 'n goeie vakansieplek. Die winkels is ook skoon en netjies. Ek sal net voorstel dat daar meer toesig om die strande en swemareas is en dat die reel i.v.m. alkohol drink op strand en bottels en glasstukke net daar gelos word, meer aangespreek moet word."
"Amanzimtoti se polisie is uitstekend, op en wakker en goed opgelei om met enige situasie te help. Sorg dat jou lisensieskuif op datum is, want hulle loop knaend en kaartjies skryf."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Tower of Pizza"Beste plek om weg te kom van die stad af. Ek besoek die Noordelike en Sentrale Drakensberg 'n paar keer elke jaar en word nooit moeg vir die plek nie."
"Warners Beach se badkamers was heeltyd toe en het heeltyd soos sewerage geruik. Maar verder was alles maar rustig."
"Baie teleurgesteld oor die ''rioolsituasie", soms langs see baie vuilheid/vullis gesien. Kon glad nie op strand wees nie. "