Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Afterwards we talked to Afrikaners who left their home in Mtubatuba after being shoft and robbed multiple times. However, despite being the only whites in the shopping centre, we felt generally safe and don't see any reason why this place was any different from the rest of Kwazulu-Natal. The place of this guesthouse is most definitely even safer, as the entire plot of farms and houses is fenced and guarded 24/7. So, a great basis for exploring St. Lucia if you have a car."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Gerda's Place"Ons was basies op 'n voëlkyk vakansie en die bos en omgewing het 100% voldoen aan ons verwagtinge. "
"Soos met die grootste gedeelte van die Suidkus kry mens maar die idee dat die omgewing slordig is en dat dienslewering nie goed is nie. Daar is egter baie dinge in die omgewing om te doen, en die plaaslike voedselwinkels het alles wat mens nodig het en diens is baie vriendelik - veral by die plaaslike Spar. Die talle eetplekke bied heerlike afwisseling, maar mens moet in gedagte hou dat dit baie meer 'laid back' as in die groot stede is en dat jy nie haastig moet wees as jy gaan eet nie."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Villa Cordoba 20"St Michael's-on-Sea is 'n lekker gerieflike bestemming. Naby sentrums en die swemstrand is perfek vir gesinne met kinders. Heerlik!"
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Buya Futhi"Ons was net vir 'n langnaweek in St. Lucia, maar het omtrent alles gedoen gekry wat ons wou doen. 'n Bootrit op die rivier is 'n moet. Die Isimangaliso Wetland Park (western shore) na Cape Vidal was ook lekker, maar dit is amper 'n heeldag uitstappie op sy eie. St. Lucia is maar 'n klein dorpie en daar is nie vreeslik baie om te doen nie. Daar is wel so een of twee stap roetes en 'n boardwalk naby die strand."
"Dit was my eerste keer dat ek by die Noordkus vakansie gehou het. Die Flag Farm was fantasties en was een van die hoogtepunte van die naweek."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Leopard Corner Lodge"Excellent. Did some whale watching, hippo watching and crocodile watching."
"Netjiese skoon omgewing. Strate en parke is skoon. Winkelsentrums is groot en koel."
"Ons het in Mtubatuba geslaap maar ons het St Lucia toe gery wat maar soos 15 min. van daar af is en dan het ons ook Richardsbaai toe gery so 25 min. van Mtubatuba af."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Ndlovu Chalet"Het baie te bied maar die waterprobleem kan besoekers afsit."
"Pragtige omgewing met baie vriendelike en behulpsame mense. Sout van die aarde! Ons het 'n paar plekke op die roete besoek en hulle kan dalk meer moeite doen om die plekke aan te dui met duidelike aanwysings en waarskuwings - ons moes telkemale omdraai omdat daar geen vooraf waarskuwing was van die plek nie en eers wanneer jy op die afdraai is sien jy die kennisgewing."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
St Lucia Ocean View Lodge"Pragtige dorp. Vriendelike mense. Waarde vir geld!"
"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."