Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Wij vinden de wijk Morningside een goede bestemming voor vakantiegangers zoals hierboven beschreven. Wij geven Morningside een 4 stergradering."
"Baie mooi omgewing met vele winkels en restaurante. Mooi strande en baie toeganklik."
"Umzumbe is fantastic for a quiet, relaxed holiday away from the hustle and bustle. If you need to recharge your batteries this is the place to go. "
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Mount Park Guest Farm"Puik! Moet meer tyd inruim op pad na die see of terug vir 'n langer besoek aan die gebied."
"My vierde besoek aan Uvongo. Publiek is baie vriendelik en jy voel asof jy deel is van hulle en nie net 'n besoeker nie."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Ballito Manor View 601"The beach is very clean and safe. Beautiful destination."
"Van Underberg is daar verkskeie pragtige roetes om te volg na die suidelike Drakensberge, Howick en die Midlands Meander."
"Malvern is a great travel destination, with most amenities at a walking distance."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Ballito Manor View 601"Baie mooi strand, die lewensredders is baie vriendelik, my seuntjie van 2 jaar het sy vinger by die rotse gesny en hulle was baie hulpvaardig en vinnig pleisters op die toneel gehad. Baie dankie daarvoor! Die sambreel en stoele diens is ook fantasties - hulle is so flink en vinnig en dan nog vriendelik ook! Oor die algemeen 'n baie lekker strand wat baie familie vriendelik is!"
"St. Lucia is 'n baie verrassende dorpie. Die krokodille en seekoeie wat oral is was onverwags en baie opwindend!"
"Die plaaslike Spar (en vars broodjies) was beslis 'n verassing. Volledig en goeie voorraadkeuse."
"Te ver van enige winkelsentrums en benodig 'n kafee of supermark om in alledaagse behoeftes te voorsien."
"Baie lekker vir 'n rustige vakansie, sal gereeld nou daar vakansie hou maar sal vervelig word vir jongmense."
"Wonderlike plek, gee mens die plattelandse rustigheid met net die regte hoeveelheid van die stad se geleenthede."
Scottburgh South, KwaZulu-Natal
8 Strelizia Mews"Scottburgh is baie goed geleë in terme van die Suidkus - dit is naby alles in albei rigtings en sal definitief weer daar bly vir 'n vakansie."
"Ek is versot op St Lucia. En nou dat die mond oopgemaak word sal die visse terugkeer en dan is ons weer daar elke jaar! St Lucia bly die beste plek om te rus en te "destress". Veilig daar en te lekker!"
"Ek en my man is mal oor Margate, die strand is skoon, die dorp is skoon, daar is heerlike eetplekke en die omgewing is baie mooi."