Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Het al die jare in Margate vakansie gehou, maar die laaste tyd het dit maar agteruit gegaan en nie meer skoon soos vroeër nie. Dis hoekom ons eerder Ramsgate verkies."
"Persone wat die kus besoek gaan om in die see te baljaar, maar weens E. coli-besoedeling is dit tans ontoegangklik weens vloede wat daar was. Dit is 'n gerieflike bestemming ver genoeg van Durban, maar naby aan die attraksies wat Durban bied vir vinnige heen en weer ry."
"Uvongo is vir my beter geleë, maar die verblyf is meer beperk as in Manaba en ook duurder."
"Ek was nog altyd mal oor Margate. Dis maar my happy place. So, ek persoonlik sal natuurlik elke jaar Margate toe wil gaan."
"The area’s subtropical climate, lush green hills, extensive, well-managed beaches and warm, turquoise waters make it the perfect seaside place to unwind."
"Scottburgh is, as many towns along the South Coast, in serious need of upgrade, especially the roads. The shopping centre was a disappointment."
"Erg verwaarloos in dele in Mahatma Ghandi weg. Ernstige aandag nodig aan die strandfront. Durban kan 'n veel beter toeristebestemming wees as wat dit tans is. Die mense is wel baie vriendelik, maar daar is groot sekuriteitsrisikos. Uber was fenomenaal."
"Our stay was too short (me running Comrades, I had to rest up as much as possible) but driving through definitely looks like a stunning place."
"Port Shepstone is goed geleë. Bied rustige omgewing, maar na genoeg aan Margate, as meer soek om te doen."