Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Glad nie eers Margate se strand besoek nie, eerder Uvongu of Ramsgate besoek, meer mense wat dink en doen soos ons! Gelukkig is Shelley lekker rustig en sal beslis eerder in daardie area tuisgaan."
"Te veel mense. Ek verkies plekkies wat stiller is en plekke waar my man kan visvang."
Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal
Goodhope Country Escape"Sal vir seker in die toekoms meer wil verken van die mooi deel van ons land."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Riverside Manor"Nottingham Road is klein en netjies. Met een aand se vertoef kan ek nie werklik 'n goeie beskrywing van die omgewing gee nie."
"Baie lekker plekkie vir 'n seevakansie, strand is loopafstand en swemstrand is perfek, ons gaan beslis weer vir volgende jaar Maart bespreek. Ons het dit baie geniet."
"Salt Rock is a great North Coast destination, close to the amenities of Ballito, but far enough from the hustle and bustle!"
"Kingsburgh is 'n mooi dorpie, maar ons het elke dag Amanzimtoti toe gery omdat daar meer goed is om te doen in daardie area."
"Paaie is maar soos elders in SA in swak toestand, maar dit was nogtans 'n aangename ervaring."
"Hookies fish and chips - yummy! Coffee on the square - yummy! Had nice pizza there as well. The cafeteria on the beach had lovely food and ice cream."
"Umdloti is an ideal place to go to on holiday, especially if you have small children and want to take your pets along. Not overcrowded and people are so friendly."
"Ons sal veel eerder weer in die Ballito omgewing vakansie hou. Die mense is super vriendelik en die ligging is fantasties. Strande en seewater is skoner en veiliger."
"Amanzimtoti is oor die algemeen is gemiddeld. Die strand kan net meer skoongemaak word."
"Baie lekker gekuier die toeriste aantreklikhede in en rondom Uvongo bied iets vir elke siel."