- Amanzimtoti(265)
- Ashburton(4)
- Ballito(926)
- Bergville(6)
- Drummond(5)
- Dundee(16)
- Empangeni(7)
- Eshowe(10)
- Estcourt(8)
- Greytown(5)
- Hibberdene(67)
- Hillcrest(20)
- Hilton(40)
- Hluhluwe(44)
- Howick(53)
- Ifafa Strand(4)
- Ixopo(3)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(146)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Lions River(1)
- Mandini(1)
- Margate(1010)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(3)
- Mkuze(11)
- Mooi River(6)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(22)
- New Germany(9)
- Newcastle(41)
- Nottingham Road(96)
- Palm Beach(16)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(59)
- Pongola(26)
- Port Edward(224)
- Port Shepstone(182)
- Richardsbaai(85)
- Scottburgh(69)
- Shelly Beach(96)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(27)
- Underberg(68)
- Utrecht(6)
- Uvongo(410)
- Vryheid(24)
- Winterton(9)
- Battlefields(51)
- Dolfynkus(999)
- Drakensberge(663)
- Hibiskuskus(1832)
- Highmoor(13)
- ISimangaliso Wetland Park(154)
- Midlands Meander(209)
- Natalse Middellande(367)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(17)
- Noordkus(1710)
- Olifantkus(284)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(134)
- Suidelike Drakensberge(183)
- Suidkus(2327)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(112)
- Westbrook(24)
- Zoeloeland(427)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5771 lekke plekke om te bly
Little Tin House is in die bekoorlike Highlands Country Estate langs die skilderagtige Van Reenen's Pass deur die D...
Eagles Inn bied ruim selfsorgverblyf in Meer En See, Richardsbaai en is binne maklike bereik van plaaslike winkels ...
Sharon's Place bied selfsorg-verblyf in die Umbilo voorstad Durban en is ideaal vir sakreisigers, vakansiegangers e...
Ledges Retreat Guest House is 'n klein, plattelandse-styl gastehuis in 'n rustige vallei in die Noordelike Drakensb...
Die Oog is in Richardsbaai en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, r...
Anchors Aweigh 24 bied selfsorgverblyf in die Anchors Aweigh-kompleks in Hibberdene, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal v...
Thalassa's is in Southport tussen Hibberdene and Port Shepstone aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is in ...
16 Cabanas del Mar is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Warner Beach, Amanzimt...
Sea Breeze at Salt Rock is in 'n stil area in noorder Ballito en is net 'n paar minute se stap vanaf die troeteldie...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer