Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Laeveld
4.2/5
volgens 740 resensies

Lees regte resensies van Laeveld van 740 geverifieerde gaste.

Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld akkommodasie

458 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)

The Meadow Cottage

Selfsorg in Haenertsburg, HaenertsburgLaeveld
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

The Meadow Cottage is in lang weiveldgras langs 'n prentjiemooi dam versteek. Die luukse selfsorg-klipkothuis is di...

Braai
Fietsry
Visvang
Perdry
Braai
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense

African Rock Lodge

Lodge in Hoedspruit, HoedspruitLaeveld
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 2 mense

Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 020
per nag, vir 2 mense

Woodpecker Lodge bied B&B-verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate wat 680 hektaar beslaan. Dié lodge is net 5 tot...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 020
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoosteli...

WiFi
Braai
Visvang
Bergfietsry
Gratis kansellasie
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se P...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 5 360
per nag, vir 6 mense

Impala Cottage

Selfsorg in Hoedspruit, HoedspruitLaeveld
Vanaf
R 5 360
per nag, vir 6 mense

Impala Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat sentraal geleë is in die pragtige Hoedspruit Wildlife Estat...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 360
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, net 'n entjie se...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Wildritte
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)

View on 83

Selfsorg in Tzaneen,  TzaneenLaeveld
Gratis kansellasie
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie

View on 83

Selfsorg in Tzaneen, TzaneenLaeveld
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

View on 83 is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Aqua Park, Tzaneen in Limpopo. ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Visvang
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 2)

Fiddler's Green bied unieke verblyf in Haenertsburg in die hartjie van Magoebaskloof. Haenertsburg is 'n dorpie op ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense

Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang