Geverifieerde Resensie
Lowveld
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 740 resensies.
"Phalaborwa is the best town, close to all shops and you can still enjoy the Kruger National Park."
"Dit lyk soos ander groot plattelandse dorpe, maar lyk op die oog af skoon en of daar moeite gedoen word om dit aantrekliker te maak."
"The place is beautifully breathtaking. The tranquillity is beyond comprehension. We loved it there."
"Mooi dorp, pragtige omgewing. Goeie ligging vir toegang tot Krugerwildtuin en ander lodges. "
"Definitief 'n plek om by te gaan eet is Safari pub & grill! Uitstekende kos en atmosfeer."
"Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!"
"Goeie ligging, aangename klimaat. Oor-besig na 16:00, verkeer én mense."
"Baie mense gaan in Phalaborwa tuis en omdat dit teen die wildtuin grens is dit ideaal vir dagbesoeke aan die Wildtuin. Daar is ook heelwat te sien in die omgewing."
"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
"Die omgewing is pragtig en die Wildtuin is op hul voorstoep. Pragtige dorp met vriendelike mense."
"Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter. "