Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Lowveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 740 resensies.

Tzaneen, Laeveld

The Stables

"Tzaneen is baie mooi en goed geleë om rond te reis na ander plekke."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"The streets are full of potholes, so careful driving. We bought groceries at the Spar and they also have nice doughnuts and slushies. Nice place to stay for visiting Kruger on a budget."

Phalaborwa, Laeveld

Bata Nest

"Lekker warm plek as jy moet werk."

Tzaneen, Laeveld

Douglas Villas

"Struggled to find a country stall to get some fruit and homemade goodies. Ended up driving around without much joy."

Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House

"Paaie is 'n risiko in die aand a.g.v. diep slaggate."

Phalaborwa, Laeveld

Bata Nest

"Teerstrate in 'n bedenklike toestand."

Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House

"Jy is naby die Krugerwildtuin."

Tzaneen, Laeveld

Aljama

"Vriendelike mense. "

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Impala is net reg geleë naby die Palaborwa-hek vir Kruger besoeke."

Tzaneen, Laeveld

Die Stoep

"Ons kom van Johannesburg af. Johannesburg is 'n "concrete jungle". So vir ons is Tzaneen 'n pragtige dorpie."

Tzaneen, Laeveld

Featherbrook Cottage

"It is very beautiful - but I don't know enough about it to comment - spectacular views."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"Die paaie na Phalaborwa is net bitter sleg, maar as jy stadig ry, is dit doenbaar. "

Tzaneen, Laeveld

Die Stoep

"Pragtige reisbestemming. Ek beveel dit wyd en suid aan."

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Baie goeie ligging om Nasionale Kruger Wildtuin toe te gaan. Die dorpie self het nie baie besienswaardighede nie."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"I'm satisfied with everything. "

Tzaneen, Laeveld

The Manor Lodge

"Very nice climate and amazing plant life."

Tzaneen, Laeveld

Die Stoep

"Plenty to do. Nice places to dine, but need to travel a bit."

Tzaneen, Laeveld

Die Stoep

"We enjoyed our stay."

Phalaborwa, Laeveld

A Traveller's Palm

"Oulike dorp met vriendelike mense. Ek het verhuis na Phalaborwa."

Tzaneen, Laeveld

Die Stoep

"Baie mooi omgewing, maar bitter warm."

Tzaneen, Laeveld

Die Stoep

"Was ons eerste keer in Tzaneen - aangenaam verras. Pragtig!"

Phalaborwa, Laeveld

Wagon Wheels

"Kort baie aandag, plek is nie baie skoon nie. "

Tzaneen, Laeveld

Tarentilos Country Venue

"Pragtige natuurskoon."

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Ons was te min daar om regtig ’n opinie te hê."

Tzaneen, Laeveld

The Manor Lodge

"I went to school at Merensky and I love Tzaneen."

Phalaborwa, Laeveld

Phalaborwa Town Guest House

"Geniet die dorpie elke keer."

Tzaneen, Laeveld

The Manor Lodge

"Ek het in Tzaneen grootgeword en love die dorp."

Tzaneen, Laeveld

Douglas Villas

"Bitter mooi wêreld."

Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa

"Strate in 'n baie, baie swak toestand!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang