Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1385 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

458 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Santa Maria-Langebaan Country Estate is 'n rustige selfsorghuis wat in die veilige Langebaan Country Estate geleë i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Emerald View is ’n pragtige gastehuis in die kusdorpie Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorpie is die ideale ba...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swem
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Aintree Farm Cottage is in Long Acres in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby v...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)

Long Acres Bahamas Accommodation is in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë. Dié verblyf bestaan uit 4 vol...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

16onClam

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

16onClam is in die Blue Lagoon-landgoed in Langebaan aan die Weskus-natuurbewaring streek en is binne stapafstand v...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Namaste & Wanderlust Apartments is in die rustige en pragtige dorp Langebaan in die Wes-Kaap geleë. Hierdie moderne...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Kliphuis is op 'n kleinhoewe in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskei...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Silver Oaks is 'n ruim en moderne woonstel op 'n veilige landgoed in Langebaan. Die woonstel is geskik vir 2 gaste...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)

Steenbokkie Gastehuis is 'n ruim vakansiehuis vir tot 8 gaste op die Langebaan Country Estate. Hierdie dubbelverd...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Posto Sicuro is in Paradise Beach, Langebaan, geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand va...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang