Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1385 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

466 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)

Country @ Sea bied selfsorgverblyf op die Longacres Country Estate in Langebaan en is ideaal vir klein gesinne of p...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 5)

Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel op die Langebaan-strandmeer se oewer. Die woonstel is in die gesinsvriende...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Eve Houseboat is in SANParke Weskus Nasionale Park in Langebaan geleë. Hierdie huisboot bied 'n ware leef-op-die-wa...

Gratis, veilige parkeerplek
Visvang
Swem
Elektroniese bankoorplasing
Gratis, veilige parkeerplek
Visvang
Swem
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

La Vista is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis met 'n uitsig oor die gholfbaan in Langebaan. Dit is ideaal vir vriend...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Nivica Lifestyle Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke in 'n veilige kompleks in Olifantsk...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 7 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 7 750
per nag, vir 8 mense

Indigo Blue Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis met 'n uitsig oor die strandmeer in Langebaan in die Wes-Kaap. ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 7 750
per nag, vir 8 mense

Vanaf R7 170
R 7 170 R 3 585
per nag (plek vir 4)

The Shark Bay Villas

Selfsorg in LangebaanLangebaan
Vanaf R7 170
R 7 170 R 3 585
per nag (plek vir 4)

The Shark Bay Villas bied 'n bekoorlike wegbreek in Langebaan, reg langs die rustige Langebaan-strandmeer. Verbly...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R7 170
R 7 170 R 3 585
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 8)

Golfing Family's Dream Home is 'n moderne enkelverdieping-selfsorghuis met 'n omsetter en sonpanele, op die veilige...

Swembad
WiFi
Kinderspeelarea
Braai
Swembad
WiFi
Kinderspeelarea
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

42 Nivica is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Olifantskop in Langebaan. Die woonstel bied gedeelt...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 8)

Classic Holiday Home - 8 Sleeper is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan. Die huis beskik oor...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 8)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang