Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1385 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

465 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Langebaan
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Whimseagull is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie Jacobsbaai. Dié dorpie is veral bekend vir sy seekos en lentesei...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense

Ebenezer Self-catering is 'n moderne selfsorgeenheid in 'n stil area van Vredenburg. Ebenezer Selfsorg bied slaap...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Kanovaart
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jacobsbaai Boutique Glamping and Accommodation bied basiese verblyf in Jacobsbaai, halfpad tussen Vredenburg en Sal...

Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Bokkomdraai is in Jacobsbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, re...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Bokkomsnes is 'n pragtige selfsorg-grasdakvakansiehuis wat in die idilliese Weskusdorpie Jacobsbaai geleë is. Hierd...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Koekemakranka See Huis is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jacobsbaai aan die Weskus. Dit is die perfekte wegbreekplek...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Vredenburg Boutique Lodge is in die middel van Vredenburg geleë en is slegs 'n kort rit vanaf die nabygeleë Weskus-...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Tee en koffie
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Nina's Guesthouse is in die hartjie van Vredenburg geleë. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en kitskos...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 100
per nag (plek vir 10)

Zeezicht Villa is in Jacobsbaai tussen Vredenburg en Saldanha geleë. Hierdie pragtige juweel van 'n huis wat 100 m ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag (plek vir 10)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang