Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1385 resensies.

Langebaan

Captain's Cabin

"Die Weskus is maar net tops."

Langebaan

Captain's Cabin

"Baie baie lekker!"

Langebaan

4Winde

"I love Langebaan."

Langebaan

Golfers Retreat

"Loved the surrounding areas of Langebaan."

Langebaan

Captain's Cabin

"Behalwe nou vir die bepalings op die beaches en bars is Langebaan 'n amazing plek om te kuier. Sal definitief weer teruggaan."

Langebaan

Steenbokkie

"Langebaan is self ’n heerlike vakansieplek en ook goed geleë vir daguistappies in omgewing."

Langebaan

8 Tranquil Sunsets

"Langebaan is ‘n lieflike vakansiebestemming met net genoeg winkels om jou te bied wat nodig is. Die jaarlikse Kersmark in Desember is ook nie iets wat misgeloop moet word nie. Goeie eetplekke om van te kies en baie vriendelike mense. "

Langebaan

Glenfinnan Guest House

"Baie nice plek."

Langebaan

Steenbokkie

"Die waterpark se water is verhit. Ek het dit glad nie geweet nie. Was 'n goeie paar uur daar en my seuntjie het die baie geniet. Sien uit om weer daar te gaan kuier."

Langebaan

Steenbokkie

"Ek is 'n gereelde Langebaan-besoeker. Voorwaar 'n toeris se plesier."

Langebaan

Captain's Cabin

"Langebaan is goed vir mens se siel."

Langebaan

Owls Nest Apartment

"Sal vir seker weer en weer terugkeer na Langebaan - Weskusbekoring!"

Langebaan

4Winde

"It was amazing."

Langebaan

Agape Apartment

"’n Moet vir elke reisiger."

Langebaan

Langebaan Beach Towers

"Lekker atmosfeer!"

Langebaan

BotterBossie

"Short distance away to be out of the city, it’s great."

Langebaan

Alabaster Box B&B

"Gaande daaroor sal maklik mense aanbeveel om soontoe te gaan."

Langebaan

Steenbokkie

"Lekker naby baie plekke in die Weskus."

Langebaan

Melissa's Home Away From Home

"Langebaan is an amazing place. The lagoon and beach are beautiful. The area has shops, restaurants and facilities, but no city crowding. The West Coast Reserve has the flowers, animals and birds. We also visited the West Coast Fossil Park, which was amazing. We looked at birds up at Velddrift, on the salt pans, and along the Berg River."

Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Lekker vakandieplek, een van ons gesin se gunstellingvakansie-bestemmings."

Langebaan

Camelot Cottages

"Pragtig in blomme-tyd!"

Langebaan

Oppikoppie Langebaan

"Daar is net een Langebaan ─ altyd 'n bekoring."

Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Best place if you want to take a break or some family time."

Langebaan

Camelot Cottages

"Ons was al baie vantevore in Langebaan en kan die plek vir enigiemand aanbeveel."

Langebaan

Park View

"Baie mooi, sal definitief toeriste aanbeveel en gaan weer in die toekoms Langebaan besoek."

Langebaan

Flamingo Park D7

"Baie rustige mooi vakansie-oord."

Mykonos, Langebaan

Kaliva 582

"Baie baie mooi plek. My gesin wil definitief weer soontoe gaan."

Langebaan

Golfers Retreat

"Centrally located and close everything."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang