Oppikoppie Langebaan
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliphantskoprylaan 9, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppikoppie bied verblyf op die eienaar se perseel en is in ’n privaat natuurreservaat in die kusdorp Langebaan geleë. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die besienswaardighede in die omliggende area kan verken.
Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied wat elk slaapplek vir 'n gesin van 5 het. Elke eenheid het 'n slaapkamer, ’n tussenvloer-area en ’n kombuisie wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe. Die oopplan-leefarea het ’n ingeboude braai-area, TV en gratis WiFi.
Doendinge en besienswaardighede in die area sluit in Langebaan Strandmeer, Club Mykonos Casino, Weskus Nasionale Park, swem, jetski, duik, vlieërbranderry, visvang en kajakvaart in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Oliphantskoprylaan 9, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppikoppie Langebaan het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantskop Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliphantskoprylaan 9, Oliphantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap