Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1385 resensies.
"Langebaan is 'n baie goeie toeriste-aantreklikheid. Die plek is ideaal geleë en lekker om in te ontspan."
"Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan. "
"Langebaan sal beslis my nuwe vakansie opsie wees. Die winkels is naby en die strand pragtig."
"Die plek is baie mooi en ek kan nie kla oor enige ding nie. Alles was net asemrowend daar."
"If it was up to me I would go there every weekend. So quite and beautiful and very clean."
"Was aangenaam verras met die plek, klein maar pragtig. Die na-middag wind is baie erg! Die lagoon gee nogal pret. Lekker plekkie om te besoek."
"Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand."
"Een van die mooiste bestemmings aan die Weskus. Hul lagoon is die mooiste in die land!"
"Vir vlieërplankry is dit perfek. Lyk of die dorp/strand oor die algemeen troeteldiervriendelik is wat dit vir die hele gesin baie lekker maak."