Geverifieerde Resensie
Langenhovenpark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langenhovenpark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 90 resensies.
"Goed geleë vir sakemense, in 'n stil area, of vir oorslaap op pad êrens heen."
"Winkels is naby geleë, woonbuurt stil en rustig en het te alle tye veilig gevoel."
"Bied goeie fasiliteite en die Boeremark op Saterdae is 'n aantrekkingskrag. Ligging was ideaal vir 'n familie-byeenkoms binne bereik in Groenvlei, Bloemfontein."
"Langenhovenpark het restaurante van goeie gehalte en is 'n puik basis vanwaar die res van Bloemfontein besoek kan word."
"Nie in die stad nie, maar nie te ver uit die middestad nie. Netjiese area met genoegsame koopsentrums en garages wat jou dus nie noop om alles in die stad te gaan doen nie. "