Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Limpopo
4.3/5

Lees regte resensies van Limpopo van 3450 geverifieerde gaste.

Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo akkommodasie

1595 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 650
per nag, vir 2 mense

Waterberg Game Lodge is in die Waterberg-bergreeks in Bela-Bela. Daar is diere wat vrylik rondloop en 'n uitsig oor...

Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 4)
Winteraanbod 15% af!
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 4)

Lemón Villa is 'n ruim grasdakhuis net buite Bela-Bela. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 125
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf R5 870
R 5 870 R 4 403
per nag (plek vir 8)
Langtermyn-verblyf 25% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R5 870
R 5 870 R 4 403
per nag (plek vir 8)

Emintha Log House is 'n ruim selfsorghuis in die Bosveld, deel van die Waterberg-biosfeer, met 'n 360-grade bos-uit...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R5 870
R 5 870 R 4 403
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 2 mense

Bundox Safari Lodge is in Hoedspruit en die area is bekend vir sy natuurskoon, wild, bewaringsentrums en ikoniese b...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Golden Lantern Guest Lodge bied 'n vreedsame ligging waar sakereisigers en vakansiegangers heerlik kan ontspan. Hie...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Dié luukse lodge lê aan die voorheuwels van die pragtige Waterbergreeks in die hartjie van die Afrika-bosveld. Rep...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)

Zebula 119

Selfsorg in Waterberg, WaterbergLimpopo
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

Zebula 119 is ’n luukse en gerieflike selfsorghuis met ’n grasdak op die Zebula Gholflandgoed en Spa, 57 km vanaf B...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Gucci Manor Boutique is 'n elegante woonstel wat gehalteverblyf in Polokwane bied. Hierdie hotel het 'n pragtige ui...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)

Vanaf R3 180
R 3 180 R 2 544
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 180
R 3 180 R 2 544
per nag, vir 2 mense

Wilderness Tented Camp is teen 'n heuwel versteek en spog met 'n asemrowende uitsig oor die pragtige mopaniebosveld...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R3 180
R 3 180 R 2 544
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Timbavati Safari Lodge, in die Afrika-bosveld, is omring deur ’n lieflike omgewing vol wild wat vry rondloop. Dit i...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang