Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Limpopo
4.3/5

Lees regte resensies van Limpopo van 3450 geverifieerde gaste.

Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo akkommodasie

1595 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 13)

Mabalingwe Soloophy Lodge is 3 km vanaf die hoofhek aan die oostekant van die reservaat geleë. Dié lodge is ideaal ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 13)

Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Rhenosterkop Kamp is net 1 km vanaf sy susterverblyf, Riviersig Self-catering, geleë. Dit is ongeveer 15 km vanaf G...

Konferensiegeriewe
Swembad
Braai
Fietsry
Konferensiegeriewe
Swembad
Braai
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 8)

Landrift Golf Villa U310 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die Hans Merensky Golf Estate in Phalaborwa. Dit is...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Country Blue Luxury Guest House bied B&B-verblyf in Polokwane. Die gastehuis is ideaal geleë en net 2 km van die mi...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Makhato Lodge 31 is 'n lieflike selfsorghuis in Sondela Nature Reserve and Spa naby Bela-Bela in Limpopo. Dit is 'n...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R 1 434
per nag, vir 2 mense

SANParks Olifants Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Olifantsrivie...

Swembad
Braai
Rolstoelvriendelik
Groot Vyf
Swembad
Braai
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R 1 434
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 4 mense

Boomhuis

Selfsorg in LimpopoLimpopo
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 4 mense

Boomhuis is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n privaat plaas naby die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Hierdie huis...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 10 mense

Spectacular Views Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorghuis op die Zebula Golf Estate and Spa. Die huis bied s...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 1 798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 798
per nag, vir 2 mense

Mapungubwe Nasionale Park is in die noordelike deel van Suid-Afrika, waar dié land aan Botswana en Zimbabwe grens. ...

Swembad
Braai
Wildritte
Wildkyk
Swembad
Braai
Wildritte
Vanaf
Vanaf R 1 798
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 900
per nag, vir 2 mense

Bushwa Wildreservaat is in die hartjie van die malariavrye Waterberg-biosfeer in die Limpopo-provinsie. Dit is net ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag, vir 2 mense

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang