- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(48)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(53)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1594 lekke plekke om te bly
Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n boetiekwildreservaat van 2900 hektaar. Dis sow...
Turaco Farm Cottage is die perfekte toevlugsoord vir diegene wat die rep en roer van die stad vir 'n paar dae wil v...
UmnDeni Africa is 'n pragtige selfsorghuis op 'n Wildlife Estate in die mooi dorp Hoedspruit en dis 62 km vanaf die...
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe bied selfsorgverblyf aan 10 volwassenes en 4 kinders onder die ouderdom van 12. ...
Mukumbura Lodge Swartwater
Mukumbura Lodge Swartwater bied gerieflike oornag-selfsorgverblyf op 'n 2000 hektaar wildplaas in die middel van di...
Davison Bush Cottage bied selfsorgverblyf aan die voet van 'n heuwel in die groter Mabalingwe Privaat Natuurreserva...
Sunny Stay bied knus oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Groblersdal. D...
Maninghi Lodge is in die Noordelike Parsons-deel van die Balule-wildreservaat in Hoedspruit, wat lei na die Krugerw...
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurres...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer