- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(49)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(54)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(45)
- Vaalwater(46)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1600 lekke plekke om te bly
Ebenezer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op 'n residensiële perseel in Groblersdal. Die wo...
Mafuta Lodge
Mafuta Lodge is 'n executive-dubbelverdiepingvilla wat in die hartjie van die Mabalingwe Game Reserve, naby Bela-Be...
Platteland Country House is op 'n plaas naby Settlers in Limpopo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groo...
Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was. Daar is 9 kam...
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe bied selfsorgverblyf aan 10 volwassenes en 4 kinders onder die ouderdom van 12. ...
Marepe Flora-Mountain View is 'n selfsorghouthuisie wat tussen die heuwels in Kampersrus, Limpopo, geleë is en is i...
@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenhe...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer