Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2367 reviews.
"Wonderlike area vir buite-aktiwiteite mits die weer dit toelaat. Pragtige natuurskoon."
"Beautiful, bit of everything - hikes, drives, adventure, good food, nice people."
"Haernertsburg was 'n verrassing gewees en Cheerio Gardens is 'n besoek werd. Baie vriendelike ontvangs wat graag die geskiedenis met jou deel. Die omgewing is pragtig boomryk en met goed versorgde boorde."
"Die paaie, en dorp lyk soos baie van ons plattelandse dorpe. Verwaarloos. Tog het ons wonderlike diens gekry by Spar."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort"Dit is mooi wêreld met mooi mense. Die diere is die grootse aantreklikheid. Dit is regtig 'n plek wat jy besoek om rus vir siel, gees en liggaam te kry."
"Ons besoek elke jaar die omgewing. Dit is vir ons een van die mooiste plekke in Suid-Afrika."
"It's very hot and you really need to be extra careful on the road as the motorists don't respect other road users, but other than that it was a very nice experience."
"Klein, stillerig, jy sal wel alles in die hande kan kry (koop). Voëlryk en mooi bosveld."
"Magoebaskloof is 'n baie unieke deel van ons land. Die natuur bied soveel asemrowende tonele waaraan mens jou kan verkyk. Baie kunstige en kreatiewe mense in die kloof wat hartlik bydra tot die omgewing."
"Covid-19 het dit 'n knou toegedien, maar ons glo dat dit weer sy kop sal optel sodra dinge weer terugkeer na normaal (wat dit ookal mag beteken)."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Mabalingwe Itaga 619"Mabalingwe se restaurant se diens is power, maar die ander gedeeltes is regtig vinnig en behulpsaam. Dit is al baie lank so, wens hulle kan die diens opskerp."
Mapungubwe National Park, Limpopo
Mushashani Boskamp"Ons het so baie olifante gesien en dit is 'n baie netjiese park. Die pad daarheen is baie sleg en sal ander aanraai om stadig te ry. "
"Bad reception/network at some places, but amazing place to explore. "
"Azalea blooming season was a great plus for this otherwise quiet village. The hiking and lovely fresh produce from the area is always a bonus."