Geverifieerde Resensie
Lindequesdrif AH
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lindequesdrif AH bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"As visvang nie jou ding is nie, is Parys met sy interessante winkeltjies en toerisme-atmosfeer net 'n halfuur se ry ver."
"Gaan altyd daarheen, want ek bly in Vereeniging, so dis naby aan die huis indien daar 'n noodgeval is."
"Die winkel op die hoofweg was uitsteekend ge-stock tot en met wegneemetes, bottelstoor en petrolstasie. "
"Potholes are a bit of a problem but the area is really nice, the local shop caters for camping and fishing requirements."
"A lovely, interesting, open place with lots of memories suitable for resting and enjoying with family or friends."