Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oorbietjiesstraat, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sola Gracia Log Cabin on Vaal is 'n lieflike houthuisie wat selfsorgverblyf op die oewer van die Vaalrivier in Lindequesdrif AH, Noordwes bied. Dit is ideaal vir diegene wat van die stad wil wegbreek om te rus en vis te vang.
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, dakwaaier, en die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n etenstafel en stoele wat sentraal geleë is. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea vir 2 kinders. WiFi is beskikbaar. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike netwerk en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die eiendom het ook 'n stoep wat 'n uitsig oor die rivier bied en 'n lieflike tuin. 'n Braai-area en swembad met oorgenoeg buitesitplek is op die rivieroewer buite die eenheid geleë. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oorbietjiesstraat, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
- Gaste dink Sola Gracia Log Cabin on Vaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lindequesdrif AH Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oorbietjiesstraat, Lindequesdrift, 1911, Noordwes