Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mabalingwe Nature Reserve
4.5/5
volgens 62 resensies

Lees regte resensies van Mabalingwe Nature Reserve van 62 geverifieerde gaste.

Indien jy Mabalingwe Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mabalingwe Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mabalingwe Nature Reserve Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mabalingwe Nature Reserve accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mabalingwe Nature Reserve akkommodasie

106 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 200
per nag (plek vir 6)

Kom tot Rus is 'n pragtige grasdak-selfsorghuis in Mabalingwe Natuurreservaat. Die eenheid maak van sonkrag gebruik...

Swembad
WiFi
Braai
Groot Vyf
Swembad
WiFi
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 200
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)

The View in Mabalingwe bied verblyf op 'n koppie in die Groot 5 Mabalingwe Wildreservaat, ‘n malaria-vrye area net ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 210
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 210
per nag (plek vir 8)

Twiga Lodge bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat, net 2 uur vanaf Johannesburg en 25 km vanaf Bel...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 210
per nag (plek vir 8)

Vanaf R4 850
R 4 850 R 4 123
per nag (plek vir 12)

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir landskapsritte, staproe...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R4 850
R 4 850 R 4 123
per nag (plek vir 12)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Noko Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Groot 5 Natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit. Dis net 2 ure vana...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Kombisa Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat, 25km vanaf Bela-Bela en 90 min vanaf Pretoria geleë. Asemrowend...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe skuil tussen die heuwels en natuurlike damme van die Mabalingwe Wildreservaat. Dié l...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Pumula Bush Chalet is 'n bekoorlike chalet in die gewilde Mabalingwe Natuurreservaat, omring deur vrylopende diere ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 14)

Milkwood Safari Lodge is ’n gerieflike selfsorg-boslodge wat verblyf bied aan 12 gaste in die bekende Mabalingwe Na...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 14)

Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 8)

Hornbill Private Lodge is 'n selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat, 26 km vanaf Bela-Bela in Limpopo. Dis ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 8)
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang