Indien jy Magaliesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Magaliesburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magaliesburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magaliesburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Magaliesburg akkommodasie
Bladsy 7 - 17 lekke plekke om te bly
Zacks Country Stay is 'n selfsorghuis naby die Wieg van die Mensdom met 'n uitsig oor die Krugersdorp Wildreservaat...
WCCC Convention Centre is in Randfontein geleë en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Gaste het 'n keus...
Votadini Country Cottages is naby die R560 in Hekpoort in die hartjie van Witwatersrand en die Magaliesberge geleë....
Welkom by Esther's Country Lodge, 'n kontemporêre lodge in 'n die hartjie van die Magaliesberge. Moderne minimalism...
Rocky Aloe Lodge is in Krugersdorp op die Krugersdorp Wildreservaat se grens. Die verblyf is ideaal vir romantiese ...
Stone Meadows Country Estate is tussen die pragtige Magaliesburgbergreeks, en hoewel dit toeganklik is vir besoeker...
Soetvlei Farm Cottage/Plaaskothuis is 'n selfsorg-plaaskothuis 45 km vanaf Randburg en dis ideaal vir 'n ontspannen...
Soetvlei Tented Camp/Tentkamp bied kampverblyf in die Bojanala-streek in Rustenburg. Die staanplekke is ideaal vir ...
Red Earth Farmhouse is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die bos sowat 24 km vanaf Magaliesburg weggesteek is. Dit...
African Encounters Eco Safaris bied gerieflike bosveld-vakansieverblyf op Cyferfontein-plaas in Syferbult, Magalies...