Geverifieerde Resensie
Magoebaskloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 649 resensies.
"Beslis die moeite werd, en moet op enige iemand se wenslys wees om te kan besoek."
"Magoebaskloof is pragtig. Ons het wel teleurstelling beleef by Magoebaskloof Hotel. Ons het 'n afspraak gemaak vir 'n "couples massage" en toe ons arriveer was die terapeut nie daar nie en na 'n half uur se wag het die ontvangsdame ons probeer indruk by Magoebaskloof Lodge. Sy was nie suksesvol daarin nie."
"Fell in love with Magoebaskloof. Just beautiful everywhere you go and you're surrounded with the forest. Just the best place to go with great hiking trails and waterfalls."
"Magoebaskloof is 'n juweel in Limpopo en slaan nog elke keer my asem weg. Die berge, die woude, bergstrome en watervalle is 'n stukkie hemel."
"Ons het heerlike middagete geniet by The Eatery in Haenertsburg en ook 'n uitstappie na Zwakala brewery."
"Ons het nie baie tyd kon spandeer in Magoebaskloof nie, maar wat ons wel beleef het was net 'n plesier."
"The logistics are a little challenging if you are attending a wedding on the dirt roads, but beautiful nonetheless."