Indien jy Malgas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malgas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malgas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malgas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malgas akkommodasie
26 lekke plekke om te bly
Waterkant Cottage is 'n vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van die Breederivier naby Malgas b...
Kadie's Landing House is 'n selfsorg-grasdakhuis op die oostelike oewer van die Breederivier in Malgas. Die huis bi...
A Frame House is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf op die Breederivieroewer naby Malgas bie...
Kalm Riverside Living is 'n vakansiehuis wat heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en gerieflike s...
Brummer House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis teen die rivier in Malgas. Malgas is 'n klein dorpie aan die oewe...
Ferry View Economy Self-catering Units
Ferry View Economy Self-catering Units bied selfsorg-rugsakreisigerslosies aan die oewer van die Breederivier sowat...
Newman House is 'n pragtige vakansiehuis met 'n privaat jetty op die ower van die rivier in Malgas. Die dubbelverdi...
Duikers Dash is 'n bekoorlike selfsorghuis wat 'n asemrowende rivieruitsig bied en op die oewer van die Breederivie...