Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.

Fouriesburg, Malotiroete

Die Ou Pastorie

"38 gastehuise en 35 min vanaf Clarens. As jy wil rus is dit die ideale plek!"

Fouriesburg, Malotiroete

Lesoba Guest Farm

"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."

Clarens, Malotiroete

Arundel Studios

"Dis 'n amazing dorpie, baie mooi en sal elke jaar graag wil besoek."

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Loads of fun, beautiful landscape, friendly people, great restaurants."

Clarens, Malotiroete

Highlands-chalets

"Mal oor Clarens. Clarens is kos vir jou siel."

Fouriesburg, Malotiroete

Goedgeleë

"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "

Clarens, Malotiroete

RiverWalk Guest House

"Puik waarde vir geld en verskeie doendinge en aktiwiteite!"

Fouriesburg, Malotiroete

Shumba Valley Guest Farm

"Model slaghuis se biltong is die beste en natuurlik The Windmill het die ongelooflikste atmosfeer met sy Jack Daniels dekor en die ou koolstoof wat heerlik brand. Diens en kos is uitstekend. Dit maak laat mens weer sal teruggaan."

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Kuier gereeld in Clarens."

Clarens, Malotiroete

Castello Catharina

"Clarens is 'n pragtige toeriste dorpie. Ek sal altyd weer terugkom."

Clarens, Malotiroete

Sweetie Pie Cottage

"Clarens is my droom dorp! Ek het als geniet daar!"

Clarens, Malotiroete

Clarens Retreat

"Pragtige dorpie! Ek sal enige tyd weer Clarens besoek!"

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Was op ons "bucketlist" en gaan verseker weer daarheen."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Is 'n baie veilig en rustige bergdorp."

Clarens, Malotiroete

235 @ Clarens

"Pragtige juweel in die Vrystaat..."

Clarens, Malotiroete

St Fort Farm

"Pragtige skoon dorp met hope karakter."

Fouriesburg, Malotiroete

Twin Towers @ Fairview Estates

"Oulike dorpie met vriendelike mense."

Clarens, Malotiroete

Zwartmodder

"Lovely vibe in Clarens, very interesting shops. Lovely meal at the Posthouse in front of a log fire."

Fouriesburg, Malotiroete

Goedgeleë

"Die dorpspaaie is tipies klein dorpie met 'n grondstraat hier en daar. Die mense is baie vriendelik."

Panorama, Malotiroete

Fisant, Bokmakierie & Hoephoep

"Goeie en netjiese ligging. Naby geriewe, winkels ens."

Fouriesburg, Malotiroete

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Bijzonder veel te zien vlakbij Lesotho en Drakensbergen."

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Mal oor Clarens! Sal elke naweek daarna toe gaan as ek kan."

Clarens, Malotiroete

Jovali

"Amazing town!"

Clarens, Malotiroete

Clarens Retreat

"Dis die derde keer wat ek nou Clarens besoek het en het nog steeds nie by al die klein plekkies uitgekom nie. Dis net heerlik om in so 'n mooi plek so kuier-kuier rond te dwaal. "

Blad
Blad 150 - Wys 4471 tot 4500
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang