Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.
"The best! Had a wonderful 3 days in Clarens! Can't wait to visit again! Great tourist destination for outdoor adventure, restaurants all excellent and great variety. Awesome scenery! A definite destination for a relaxing weekend."
"Natuurskoon baie mooi. Egter vreemd dat winkels reeds om 16:00 toemaak en meeste restaurante reeds om 20:00."
"Clarens is a wonderful little town, and we will come back for more! This was our 3rd visit!"
"Weggesteek en pragtig met alles wat mens nodig het en soveel om te doen en sien!"
"Ek het heerlik op Ladybrand gekuier. Baie mooi dorp en pragtige sandsteengeboue nog behoue gebly. Mense baie vriendelik en gasvry oral waar ons op dorp ingegaan het. Die enigste negatief is die paaie se slegte toestand."
"As jou doelwit is om deur winkeltjies te stap, is dit beslis die regte plak om te besoek. Die verspreiding tussen winkels en eetplekke is ook baie gemaklik om gou 'n blaaskans te neem."
"Clarens is die ideale bestemming vir 'n rustige naweek weg van die gewoel van die stad. Pragtige natuurskoon, goeie restaurante en interessante winkeltjies om jou besig te hou."
"When we visited Fouriesburg we had dinner at the Ginger Pig. Absolutely wonderfully food served by such a professional and charming waitress."
"When in Clarens stop in at Clementine's: an AMAZING restaurant. Such good food and service, we headed back a second night."
"My hart verlang alreeds terug na die asemrowende uitsigte oor die onbeskryflike mooi berge en natuurskoon. Die mense in die dorp is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons gaan verseker sou gou moontlik terug na Clarens."
"Clarens is n baie mooi dorp omring met pragtige landskappe, goeie eetplekke en vriendelike gasvrye mense, dis 'n moet vir persone wat kuns waardeer."