Studio 28 Clarens
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Larola-straat & Trans Caledon-straat, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R850R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 28 Clarens bied gerieflike selfsorgverblyf in die lieflike Clarens, in die Oos-Vrystaatse Hooglande. Verblyf is beskikbaar vir 4 gaste in 2 aparte woonstelle.
Elke selfsorgwoonstel het 'n toegeruste kombuisie, aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, patio en veilige onderdakparkeerplek. Larola Terraces is 'n veilige kompleks in die buitewyke van die dorpie en net 900 m van die dorpsplein af.
Doendinge soos gholf, visvang, perdry, bootvaarte, witwatervlotvaart en meer is in en om die dorp beskikbaar. Clarens is die tuiste van baie kunstenare en het 'n hele aantal kunsgalerye en winkels. Die kroeë en restaurante is net 'n paar minute ver.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 160
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- H/v Larola-straat & Trans Caledon-straat, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Studio 28 Clarens het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Larola-straat & Trans Caledon-straat, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat