Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.
"Baie pragtige klein dorpie met soveel versteekte plekkies en die mooiste uitsigte. Net 'n bietjie hartseer dat daar soveel praat is van om die klein outentieke winkeltjies op te knap, wat bietjie sal wegvat van die oorspronklike waarde van die ou dorpie."
"Prag plek. Sorgeloos - jy kan kom soos jy is. ’n Lekker wegbreekplek. Die natuurskoon is asemrowend."
"Love Clarens, lots of interesting shops and restaurants! Lots of physical activities like hiking, bike riding and just general exploring."
"Pragtige dorp, oulike winkels en restaurante, vriendelike mense. As jy net wil ontspan en net weer jou batery wil herlaai, is die beslis die plek vir jou. Die dorp se bekoring en natuurskoon is sonder ophou! Awesome!"
"Pragtige omgewing, heerlike kort staproetes net buite die dorp en ons kon ons honde saamvat. Restaurante en winkels was nogal besig, dit was goed om te sien dat daar weer toeriste is wat kom en dat dit nie in 'n spookdorp ontaard het nie."
"Sommige van die restaurante se kliëntediens was nie van die beste nie. Die gholfbaan was puik."
"Clarens is a little piece of heaven. The mountains are stunning, feels like a scene out of Heidi."
"Fantastiese dorp, vreeslik skoon, en baie vriendelik. Ons het die Baris Monger Cheesery geniet so 10 km uit die dorp uit. Ons het heerlik tot by die Lesotho-grens gery en laat middag drankies geniet by Roter Hahn."
"Oulike winkeltjies en gasvrye restaurante op die hoek nes mens dit sou verkies. maklik om te navigeer."
"Obviously a lot of businesses has been affected by COVID and this can definitely be seen and felt, although that which is presented is still done in excellence. It remains a popular destination of beauty and rest."
"Clarens is always a special destination. It has a wonderful atmosphere and lots of specialty shops and wonderful art galleries. Gold Gate national park is only 20 km away and certainly worth a visit."
"Dis 'n wonderlike plek om te ontspan. Die mense is vriendelik en gasvry. Mens kan daar asemhaal."
"Clarens, omring deur die pragtige berge, met soveel verskillende winkeltjies is beslis 'n dorpie om te besoek."
"Unfortunately the streets and pavements of Ladybrand although fairly clean are in a very bad state of repair. We were told you cannot drink the tap water so have to buy bottled water. Sad to see a once lovely town falling into a state of bad repair."
"Love Clarens. Has a little bit of everything you would need for a getaway to the mountains."