Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.
"Een van die mooiste dorpies in ons land. Soveel om te doen en soveel winkeltjies om deur te loop. Vat maar jou bank kaart saam want jy gaan die mooiste goedjies daar koop. Al die restaurante het heerlike kos en die micro brewery het heerlike bier en gin. Nie die eerste of laaste keer wat Clarens ons sien nie."
"Clarens is die perfekte plek vir 'n naweekwegbreek vanaf Gauteng. Volop goeie restaurante, hope om te doen en pragtige natuurskoon."
"Clarens het iets vir almal: hiking, mountain biking, uitstekende restaurante, brouery, gin proe, oulike winkels, kuns, avontuur (quad bikes, perde, lugballonne). Miskien bietjie besig oor Paasnaweek?"
"Was gelukkig voorheen in Clarens en weet dis 'n baie mooi plekke alhoewel met hierdie besoek was dit regtig nat en koud so ons het maar verkies om snoesig te bly. "
"We fell in love with Clarens. Serendipity is so close to all the restaurants and shops that we walked to town everyday. The view was fantastic and it felt as if we were in another country for a few days. Love, love love!"
"Clarens is the most gorgeous weekend getaway and I highly recommend staying at Lake Clarens Guest House."
"Clarens is a wonderful place to visit. We love Clarens. Lovely friendly environment. I would recommend it. We will be back soon. "
"Picturesque landscaping, scrumptious food, adventurous and fun outings. Clarens is a little slice of heaven."
"Clarens het niks eetplekke wat oop is vir besoekers wat nie drink nie na 17:00. Dink daar kort 'n plek wat bietjie later oop bly om by te eet. Dit is verder 'n rustig plek wat baie waardeer word. Wat van 'n museum of 'n info-plek. "
"Rosendal is 'n pragtige plattelandse dorpie waar mens kan wegbreek en rustig kan wees. Baie vriendelike mense, pragtige omgewing!"
"Dit is 'n pragtige plek met 'n groot verskeidenheid winkeltjies en lekker eet en kuierplekke."
"Clarens is a darling as always, my favourite “leave the city behind” breakaway destination."
"Clarens is getting a bit tired and touristic but still a good base for exploring the eastern Free State."
"Ons was net daar vir Mighty Men Maluti, maar was geskok om te sien daar is nie 'n ketting winkel soos 'n Spar of iets en ook nie 'n wegneemeetplek soos KFC, alhoewel ons besef dis 'n klein plaasdorp so meer verwag. "
"Clarens is sekerlik een van die mooiste dorpies in die land en die inwoners is ingestel om dit aangenaam te maak vir besoekers. Die wye omgewing het baie om te bied - van Golden Gate tot omliggende dorpe."
"Clarens is 'n baie mooi en geskiedkundige ou dorpie. Sal graag op my tyd deur die winkels en strate wil loop, as dit nie so 'n besige tyd van die jaar is nie. Pragtige dorp."
"Uitstekend!! Sal altyd weer terug gaan. 'n Gemeenskap sonder bedelaars, karwassers en karwagte. Dit is 'n skoon dorpie en ons het dit baie waardeer."
"Pragtige rustige dorpie. Paaie met potholes baie gevaarlik tussen Reitz en Fouriesburg. Om daardie rede sal ek nie Clarens gou weer besoek nie. "