Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.
"Baie mooi plek. Rustig, mense is baie vriendelik. Baie om te doen. Quad bike toer was die beste deur CXtreme. Oulike winkels en lekker restaurante. Perfekte plek om weg te kom van die besige stadslewe. "
"The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!"
"Vriendelike mense met uitstekende restaurante. Vito's en veral Clementine's kan sterk aanbeveel word."
Ballyduff Kleinhoewes, Malotiroete
Chara Farm Stay"Great stop over on way to coast. Lovely to be able to go for a walk in the countryside."
"Die Op-die-stoep restaurant was baie oulik en kon steeds kos bedien al het hul beurtkrag gehad. "
"Clarens is 'n ware juweeldorpie in ons pragtige SA. Iets vir elke persoon om te geniet vanaf oud na jonk."
"Die kontrei rondom Ficksburg is eenvoudig asemrowend mooi, skoon lug, aromaterapie natuurlike reuke en, en, en. Die kersie padstalletjie is 'n moet!"
"Meiringskloof Natuurreservaat in Fouriesburg is absoluut pragtig en beskik oor die heerlikste staproetes. Dit is beslis 'n besoek werd. "
"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "
"Clarens is waarlik 'n onvergeetlike en onbeskryflike dorpie, mens moet self dit beleef, woorde kan nie die wonderlike plek beskryf nie!"
"Ons het nie werklik tyd op Fouriesburg self spandeer nie, maar die omgewing is pragtig en na-genoeg aan Clarens om elke dag deur te ry soontoe vir inkopies en uiteet. "