Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2726 resensies.
"Lief vir Uvongo, maar die strand en geriewe het baie agteruit gegaan die laaste paar jaar wat baie hartseer is."
"Die taxi's maak 'n klomp lawaai oor die naweke in die parkeerareas en voor die woonstelle en daar word sommer openlik op die strande alkohol gebruik."
"I like Manaba, it's a good place , pleasant environment with cool sea breeze, it's indeed a good travel destination."
"Persoonlik verkies ek 'n kleiner strand, soos Manaba in plaas van Margate etc. Ek dink die verkeer in die hoofstraat kan ongelooflik besig wees gedurende piektye. "
"Toeganklik en naby aan al die strande en besighede, hoef nie ver te gaan om by die winkels te wees nie, als binne loopafstand."
"In die middel, 5 km van Margate en Shelly Centre en is ook baie naby letterlik die beste."