Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2726 resensies.
"Maak net seker dis nie bikers-weekend nie, want met kleinkinders en geraas en afbakening van sekere dele is dit moeilik om vrylik te beweeg en te ry."
"Baie aangenaam. Dit was besig, maar te verwagte aangesien dit publieke vakansie tyd was."
"Alhoewel ons in Margate gewoon het, verkies ons Uvongo strand. Margate bietjie te besig. Maar ons was verbaas hoeveel moeite gedoen is om die plek skoon te hou."
"Fantastiese strand en alles is loopafstand. Kan die bestemming definitief aanbeveel."
"Bike Fest was baie besig. Gesukkel om in en uit by parkering te kom. Sekuriteit het ons gehelp met deurkodes en vloer waar om te bly. Baie lekker gebly."
"Sal geensins aanbeveel dat jy in die strate rondloop nie en veral nie na son sak nie."
"I think this place is a hidden gem and needs to be advertised more in the media to show people how lovely it is out there."
"Die strand was 'n paar dae toe, want water van lagoon en see was besmet (riool water)."
"The fact that there were fish in the river and shrimp in the sea indicates the health of the water. There were, however, some plastics/litter/rubbish on the right at the entrance to the beach."
"Uvongo is 'n rustige plek. Daar is baie om te doen in omliggende areas. Ek sal enige tyd weer Uvongo besoek."
"Margate for me looks like part of a city, not so much holiday feeling there compared to Shelly Beach and other nearby areas!"
"Die strand is baie goed en die swemomstandighede veilig, mits dit nie so dikwels gesluit word a.g.v. riool besoedeling uit die rivier nie."