Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2726 resensies.
"Please be very careful at Uvongo beach. It was closed due to contamination and family all caught a bug."
"Margate het verander oor die jare, maar daar is soveel meer plek om van te kies om te oornag. Maak asseblief wyse besluite insake jou verblyf daar!"
"Great place but we found quite a lot of glass on some of the smaller beaches around the rocks. Shoes were a must!"
"Ek dink Uvongo en Shelley Beach kry baie meer aftrek as Margate. Uvongo het meer potensiaal as Margate wat ek dink agteruit gegaan het."
"Die rioolwater wat in die see geloop het was sleg! Ons het dus ander swem strand gaan soek vir 2-3 dae."
"Dis pragtig, maar ek sal liewers in die toekoms weer nader aan Shelley Mall wil bly, die verkeer was erg."
"Baie sentraal, naby goeie strande, winkel sentrums, dokters, asook genoeg uiteetplekke."
"Hul swembad kan langer oop bly. Maar verder was dit 'n wonderlike belewenis vir my kinders en vir my ook."
"Uvongo is centrally located on the South Coast, easily accessible from the N2 or old coastal road. Shelley Beach shopping centre and South Coast Mall are within a few kilometers. Being so central, Uvongo is the springboard to the lower South Coast."