Geverifieerde Resensie
Mbazwana
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbazwana bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.2 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"The Sar (shopping center) could look at improving the Covid rules as there is little to none."
"The road from Hluhluwe is good (Route 22) but needs some attention to Sodwana, especially for visitors travelling in and out every day to their accommodation. The Spar supermarket is great but limited parking. The town could use a clean up."
"Die dorp is nie baie skoon nie en dienste is basies, maar dit is lekker naby aan Sodwana. "
"Die omgewing daar is tipies platteland maar wat nogal vir my 'n bietjie van 'n irritasie was was dat ons nêrens by 'n see/strand kon uitkom nie en waar ons wel kon is ons nie toegelaat nie (Sodwanabaai en Khosibaai) weens die feit dat ons ons klein hondjie by ons gehad het en honde nie op die strande toegelaat word nie. In Mbazwana is daar die basiese winkels soos 'n Spar, ens maar nie veel te doen nie. Sodwana (± 10 km) het meer lekker kuierplekke, veral vir die jonger geslag. "
"Sodwana kort net 'n vulstasie en ordentlike winkels. 'n Mens wil nie altyd betaal om ietsie te gaan koop by die winkel/Spar in die park nie. Maar as jy nie baie wil doen nie en net regtig wil ontspan is dit die regte plek. Vir die tieners is dit te stil en hulle raak verveeld."