Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 479 reviews.
"Bietjie slaggate in die paaie maar nou ja, waar is daar nie? Mbombela is immers 10 000 keer netjieser as baie ander plekke wat ek al besoek het in SA."
"Verskeidenheid restaurante en opsie om te gaan fliek, maar die dorp is die moeite werd vir 'n naweek besoek."
"Dis die vertrekpunt na alles in die Laeveld - Krugerpark, watervalle in Sabie, Graskop, Misty Mountain, ens."
"Baie mooi! Paaie is soms sleg, maar ek sal beslis met my volgende troue wat ek daar afneem, langer bly en meer wil sien en doen."
"Ons het die Sudwalagrotte besoek en dit terdeë geniet, definitief die stop werd. Vriendelike personeel en heerlike etes by die die restaurant."
"Nelspruit en omgewing is pragtig en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."