Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Milnerton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Milnerton bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 230 resensies.

Century City, Milnerton

Knightsbridge 401E

"Century City itself is a great destination. Lots to do and stunning views. "

Edgemead, Milnerton

Goblin's Mead

"Motor veiligheid kan aangespreek word. "

Century City, Milnerton

La Savina P2

"A very safe part of Cape Town where you can even walk around at night. Canal Walk offers all the shops you could possibly desire and plenty of restaurants in one convenient location, surrounded by canals and wetlands."

Century City, Milnerton

B301 Waterstone West

"Dit is 'n wonderlike ligging wat toeganklik is vir die hele omgewing. "

Century City, Milnerton

303 East - 1 Bedroom

"Uitstekende bestemming, baie sentraal en alles is daar wat jy sal nodig hê. Winkels, strande. "

Milnerton

Ntabozuko Mount Glory

"Milnerton is 'n middelklas woonbuurt wat hoofsaaklik bewoon word deur werkerklasmense. Ek sou dit nie sien as 'n vakansiebestemming nie. Die voordeel van Milnerton is die gemaklike toegangsroetes na die stad wat 'n aansienlike afstand van die N1 en N2 oggendverkeer uitsny. "

Milnerton

Leisure Bay 207

"Milnerton is goed geleë. Naby alle benodighede. Alhoewel dit ver genoeg van die stad se gejaag is, is dit tog naby genoeg om vinnig in te ry as jy graag by V&A Waterfront wil wees."

Century City, Milnerton

15B Century on Lake

"Alles wat jy soek in 'n winkelsentrum en Ratanga Junction was loopafstand vanaf woonstel."

Milnerton

Flintstones Guest House - Cape Town

"Loved the Milnerton area."

Milnerton

Woodbridge Lodge

"Baie maklike toegang tot toeristebestemmimgs."

Woodbridge Island, Milnerton

The Beach Room

"Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!"

Milnerton

Saffron House Guest House

"Maklik bereikbaar en nie te veel verkeer nie."

Milnerton

Neptune 101

"Dis sentraal geleë as jy in die stad self wil wees, mooi uitsig op die berg."

Milnerton

Neptune Isle 301

"Baie mooi skoon strande."

Milnerton

Neptune 103

"Dis lekker sentraal geleë!"

Milnerton

Flintstones Guest House - Cape Town

"Rustige atmosfeer, mooi uitsig op Tafelberg, niks buitengewoons omtrent Milnerton, maar tog ook niks wat 'pla' nie."

Milnerton

Colors of Cape Town

"Lekker stil en uit die stad uit, en min of meer naby alles."

Milnerton

Woodbridge Lodge

"Milnerton is a very good place and is near all the shops and the beach."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 230

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang