Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Modimolle.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Modimolle akkommodasie
50 lekke plekke om te bly
Duiker Lodge is geleë in Ditholo Wildlife Estate, 'n 100 hektaar ongerepte inheemse Afrika-woud, bewaar met 'n vers...
Butterfly is 'n bekoorlike grasdakkothuis wat selfsorgverblyf in die UNESCO-erkende Waterberg-biosfeer bied. Dit be...
Windsong at Waterberg Cottages bied selfsorgverblyf in 'n privaat wildreservaat van 2 500 ha, 'n halfuur vanaf Vaal...
Bushwillow at Waterberg Cottages is in 'n privaat wildreservaat in die UNESCO-aangewese biosfeer van die Waterberge...
Kudu Lodge is geleë in Ditholo Wildlife Estate, 'n 1000-hektaar van die ongerepte inheemse Afrika-woud, bewaar met ...
Syringa Sands Mountain Cottage skuil hoog teen die Sandrivierberge op die Syringa Sands Privaat Wildplaas en bied '...
Honeyguide Tented Safari Camp - Ranger Camp
Honeyguide Tented Safari Camp - Ranger Camp skuil in die Entabeni Reservaat in die Waterberg Biosfeerreservaat, wat...
In die hart van Limpopo, teen die pragtige agtergrond van die Waterberge, lê 'n natuurlike toevlugsoord, op 'n priv...