Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Modimolle.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Modimolle akkommodasie
Bladsy 8 - 46 lekke plekke om te bly
Marula Oase is 'n rustige oord in 'n natuurlike omgewing in die hartjie van die Waterberge. Hier kan jy 'n ware bos...
Rietfontein Guest & Safari Lodge is 'n rustige selfsorgplaas met 'n pragtige uitsig vanaf die berg. Dit bied gaste ...
Phumuza is 'n privaat selfsorg-lodge in 'n bos op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste 'n verskeidenheid d...
Lewensdroom Game Farm and Lodge is op 'n werkende plaas in 'n privaat, stil en veilige area in die vallei aan die ...
Ebenhaeser Oornag Akkommodasie is 7 km buite Bela-Bela, op die Intaba-Indle Wildlife Estate geleë. Dit bied geriefl...
Spore Waterberg Game Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Modimolle en is ideaal vir families of 'n groep vrien...
Schrikkloof Privaat Natuurreservaat is op 'n natuurreservaat geleë wat 700 hektaar groot is in die pragtige Waterbe...
Buyskop Lodge, Conference and Spa bied die geleentheid om te ontspan en tyd in die natuur te spandeer en is Bela-Be...
Luiperdskloof Safaris is in die majestueuse Waterberg-distrik, sowat 2 ure se ry vanaf Gauteng en 27 km vanaf Modim...
Summerset Place Country House is aan die voet van die Waterberge geleë en is langs ’n privaat wildreservaat in Bela...