Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"Ideaal geleë vir vinnige besoek by Mosselbaai met die N2 snelweg so naby. Die strand self is gerieflik en naby."
Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai
Edward Charles Manor"Dit is die perfekte plek om te wees - al die ander plekke rondom is goed geleë."
"Teenagers love Mossel Bay. There is so much to do and all the friends are there!"
"Heerlik en skoon. Verseker 'n rustige vakansiebestemming. Sal verseker weer gaan."
"Baie lekker om daarheen en na ander nabygeleë plekke te reis en te besoek. Ek beveel besoeke sterk aan!"
Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai
Huis Aristea"Dis die moeite werd om by die klubhuis ontbyt te gaan eet."
"Mosselbaai as deel van die tuinroete is in die mooiste deel van ons land gelee en die mense hier gaan uit hulle pad om te help, is uiters vriendelik."
"Asemrowend, fantasties, so baie dinge om te doen. Gaan Mosselbaai definitief weer besoek."
"Daar is heerlike staproetes en jy kan lekker op die strand gaan lê. Die kasino is basies loopafstand as dit jou ding is, die swembad is naby, die uitsig is stunning, die personeel is vriendelik, wat meer kan ek se :)"
"Mooi area, maar nie veel om te doen in die nabye omgewing nie. Behalwe vir die see is daar nie veel ander buitemuurse aktiwiteite nie. "