Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"'n Uitstekende vakansiebestemming met heerlike weer reg deur die jaar. "
Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai
Brians B&B"DIE SKOONSTE PLEK EN DIE VRIENDELIKSTE MENSE. DIT IS NET 'N ANDER WERELD AS JY VAN DIE VRYSTAAT AF KOM. ALLES WERK EN IS IN PLEK , MOSSELBAAI OMGEWING DIE BESTE VAKANSIEPLEK, KAN NIE MEER NOORDKUS TOE GAAN NIE. BAIE SENTRAAL VAN BAIE ANDER PLEKKE IN 'N RADUIS VAN 100 KM. MOSSELBAAI UITSTEKEND."
"Gripping and interesting history, great Blue Flag beaches, clean, well-managed municipality. Lots and lots of little shops to explore, several with good coffee and a wide range of restaurants offering different types of cuisine."
"Ek dink die plek en die restaurante en die Langeberg Mall is baie oulik.... en Dias strand is ook mooi skoon en netjies. Lekker swem strand."
"Danabaai het net nie 'n goeie swemstrand nie. Het Hartenbos Bayview toe gery om in die see te kon swem. Verder was dit prentjiemooi en het ons die bokkies een dag gesien. Dis naby genoeg aan Mosselbaai en Hartenbos met baie om te doen."
"Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen."
"Die omgewing baie netjies en skoon, regtig 'n plesier vir die oog. "