Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"Ons sal beslis weer wil kom. Die sterretjies is te min om ons vakansie te beskryf."
"As always Die Voor Bay (Mossel Bay) is the destination. The beaches and closeness to malls and everything else is great."
"Indien die pendeldiens uitgelaat en voorsiening gemaak word om in te ry met parkering, sal dit baie makliker wees en die eenhede se waarde sal verhoog."
"Rustig, uit die besige strate van Mosselbaai, tog naby genoeg aan alles. Mooi strand om te gaan stap."
Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai
"Naby aan Hartenbos en Diaz tog net-net uit die oorvol gewoel van mense."
"Mosselbaai is 'n aangename toeristebestemming gedurende die hele jaar behalwe tydens die Kersvakansie in Desember/Januarie. Dan is die dorp heeltemal oorbevolk en die verkeer is 'n kopseer!"
Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai
EnJoy @ Hartenbos"Eienaar vriendelik en ons dadelik gehelp en tuis laat voel. "
Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai
Sea View Charming Stone House"Still a nice holiday destination and the town is looking good! "
Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai
Oporto Village 344D"Ek sal beslis graag daar wil bly eendag. Stil, rustig en naby alle geriewe en strande."
"Genoeg om te sien en doen, baie sentraal vir omliggend rond reis. Heerlike kus vakansiedorp."
Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai
Avilla Nova Accommodation"Ons het van die ander dae ook in Sentraal Mosselbaai oorgebly en was baie lekker. Die verblyf was aangenaam, ons het veilig gevoel en dit geniet om rond te loop en was naby alles. "
"Ek dink dit sou Danabaai baie kon bevoordeel indien dit 'n veilige swemstrand met lewensredders kon gehad het. Heelwat ekonomiese aktiwiteit word uit Danabaai uit geneem omdat by aangrensende strande geswem moet word."