Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.

Santosbaai, Mosselbaai

Santos Express

"Was heerlik om snags die branders op die strand te hoor breek. Lekker strand reg voor trein."

Santosbaai, Mosselbaai

Santos Express

"Dit is iets anders. Baie nice!"

Pinnacle Point, Mosselbaai

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 8-4

"Personeel van Pinnacle Point uitstekend."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Huis Gesellig

"Alles is baie naby mekaar geleë."

Mosselbaai

Villa Chanté

"Mosselbaai mooi wêreld."

Mosselbaai

Beach House Mossel Bay

"Mosselbaai is een van die beste vakansieplekke vir 'n gesin. Iets vir almal om te doen en te geniet."

Mosselbaai

Lofts Apartment

"Pragtige dorp met baie aktiwiteite om te doen, jy sal nie verveeld raak nie."

Voorbaai, Mosselbaai

Ellis Self-catering La Palma Villas, Flat C29

"Baie rustig en glad nie te bedrywig nie."

Mosselbaai

Lavender House

"Ons het straat op en straat af gestap en die interessantste plekke ontdek. Mooiste ligging en heerlikste weer."

Mosselbaai

Ilita Lodge

"Hou die afgelope 3 jaar daar vakansie. Dis so mooi, skoon dorp."

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Stil en rustig, mooi strande. Baie om te doen in die omgewing."

Voorbaai, Mosselbaai

De Valle 66 Diaz Mossel Bay

"Die hele omgewing kuslangs is pragtig, netjies en skoon. "

Mosselbaai

Sea Breeze

"Puik dorp en vakansiebestemming."

Bay View, Mosselbaai

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Baie goed geleë lekker naby aan die strand om te gaan stap."

Voorbaai, Mosselbaai

Ellis Self-catering La Palma Villas, Flat E24

"Die regte plek vir die koue winter langs die see."

Santosbaai, Mosselbaai

Baystay

"Net oorgebly en nie as toeris daar gebly nie. Was voorheen langer daar en dit was baie interessant."

Mosselbaai

Auds-Haven

"Baie goeie vakansiebestemming. Skoon en vriendelike mense."

Mosselbaai

Seemeeu Huisie

"Nie al die winkels is oop vir lang ure nie."

Mosselbaai

Hakuna Matata Boutique Game Farm

"It has very nice sea view. "

Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 43

"Is such a beautiful place with the golf course."

Mosselbaai

Jolienselfsorg

"Pragtige hawestad."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Baie lekker plek, rustig en naby die see, wat meer soek 'n mens?"

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Die beste plek in die land!"

Mosselbaai

Accommodation Mosselbay

"If towels were included it would be a value add."

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Huis Aristea

"Baie mooi uitleg van strate, pragtige tuine en plantegroei."

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Fairways Self Catering

"Ek sal enige een aanbeveel om tyd daar te spandeer. Rustig en vreedsaam. Terug in natuur."

Mosselbaai

Sieniesee

"Dorp se strate is te besig. Buite woongebiede is tops."

Blad
Blad 88 - Wys 2611 tot 2640
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang