- Badplaas(6)
- Barberton(18)
- Belfast(9)
- Bethal(8)
- Carolina(18)
- Chrissiesmeer(5)
- Delmas(6)
- Dullstroom(159)
- Ermelo(34)
- Graskop(42)
- Hazyview(140)
- Hectorspruit(5)
- Komatipoort(25)
- KwaMhlanga(1)
- Lydenburg(36)
- Machadodorp(4)
- Malelane(25)
- Marlothpark(481)
- Middelburg(43)
- Ngodwana(1)
- Pelgrimsrus(1)
- Piet Retief(24)
- Sabie(36)
- Secunda(35)
- Skukuza(2)
- Standerton(8)
- Volksrust(13)
- Wakkerstroom(33)
- Waterval Boven(10)
- Witbank(35)
- Witrivier(94)
- Blyderivierspoort(2)
- Crocodile River Mountain Bewarea(2)
- Elandsvallei(45)
- Highlands Meander(361)
- Klaserie Privaat Wildreservaat(5)
- Kruger Tot Canyons(511)
- Loskopvallei(93)
- Mjejane Game Reserve(31)
- Nasionale Krugerwildtuin(72)
- Nasionale Krugerwildtuin Suid(720)
- Panoramaroete(825)
- Platorand(420)
- Sabi Sand Game Reserve(5)
- Schoemanskloof(19)
- Timbavati Natuurreservaat(5)
- Timbavati Privaat Natuurreservaat(5)
- Wild Frontier(561)
Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mpumalanga akkommodasie
1972 lekke plekke om te bly
Lazy @ Kruger is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorpie aa...
Hippo Waterfront Lodge
Hippo Waterfront Lodge is minder as 6 km vanaf die Mbombela-stadion en minder as 10 km vanaf Mbombela (Nelspruit), ...
Oliver's is 'n boetiekhotel wat deur eienaar bestuur word op die White River Country Estate in Mpumalanga en bied '...
The Red Barn Dullstroom - The Stables bied privaat, rustige en troeteldiervriendelike akkommodasie, wat uitkyk oor ...
Rosemary Cottage is 'n rustieke kothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Wakkerstroom. Dié kothuis het ...
Elephant Walk Retreat
Elephant Walk Retreat, net 'n hanetreetjie van Crocodile Bridge Gate af, bied onoortreflike uitsigte oor die Kruger...
“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga.... Lees meer